INGEMAAKTE KERSIES
Susan van der Westhuizen
Prik die kersies met 'n stopnaald of maak snytjie war die stingel was. en krap die pitte uit.
Pak die kersies styf in warm inmaakflesse en bedek dit met kokende stroop gekook van 200g wit suiker vir elke 750ml water.
Verseel die flesse, maar draai die proppe 'n halwe draai los en sit dit op 'n vals boom in diep kastrol en gooi genoeg warm water daarin om die bottels diep te bedek.
Sit die deksel op en verhit water tot kookpunt en steriliseer 20min lank by 90 grade. Lig die flesse uit en draai proppe onmiddellik styf vas.