BASIESE RIGLYN OM VLEIS IN TE Lê
Marie Van Der Westhuizen
As jy 'n pressure canner het plaas rou vleis in bottel met spederye.
Geen water nie, dit maak sy eie water.
Laat 'n 2cm ruimte tussen vleis en die deksel.
Maak seker jou bottel se rand is mooi skoon voor jy die deksel opsit Anders seel hy nie.
Gooi so drie tot vier liter water in jou canner en sit die bottles in.
Kook teen 12-14 PSI vir 90 minute.
Begin eers aftel wanneer die druk bereik is.
As die drukking tydens die 90 minute onder 12 gaan moet die proses van voor af begin word.
Na die 90 minute skakel stoof af en laat drukking self afgaan.
Haal bottles uit en plaas op 'n handdoek (nie op koue oppervlak nie, bottles kan bars)
Laat bottles heeltemal afkoel en vee dan die bottles skoon.
Hierdie is die enigste veilige manier on vleis te bottel. Daar is baie oulike videos op youtibe wat die hele proses wys.

LET WEL, ALLE VLEISE, PROTEINE, LAESUUR GROENTES, ENS KAN NET MET SO CANNER VEILIG INGELê WORD.