INLIGTING OOR VERSKILLENDE APPELKOSE
DEUR Hilda Harvie
Onthou net....daar is baaie soorte appelkose....
Nie almal is geskik vir heel appelkose inle nie...
Ek kook self baie appelkose en werk die hele appelkoosseisoen met al die soorte....
BV:....
Die heel eerste appekoos is die CARISMA...kook dadelik fyn(blus) en sal nooit heel bly nie,maar kook baie vinniger tot jel as die ander...
Die volgende een is SUPERGOLD....weer te sappig en kook te lank...dit veroorsaak weer te donker konfyt maar n heerlike geur....
BULIDA is die regte inmaakappelkoos...dun skilletjie en kook perfek...mooi lig ook...maar proe soos die algemene appelkooskonfyt....
SUVENEUR kook ook perfek maar is die beste vir droog en baie skaars(turkseappelkose)...
IMPERIAL kom net daarna en is heerlik vir eet maar het te growwe vesel vir n mooi fyn konfyt...
BEBEKO..(baie dieselfde as ROYAL) is my gunsteling...beste geur en kan ook lieflike heel appelkooskonfyt maak....ook fantasties vir inle.....
Al hierdie appelkose kom in tye agtermekaar tot en met einde Desember....
Net jammer supermarkte gee nie regtig die naam van appelkoos nie...anders sou almal meer geweet het waarvan ek praat.