ITALIAANSE TAMATIE SOUS
2 uie gekap,
2-3 knoffeltoontjies fyngemaak,
30 ml olyfolie,
1 kg ryp tamaties geskil en fyngemaak in blender,
2 eetl tamatiepasta,
1-2 eetl suiker,
2 teel droe origanum,
2 teel droe basiliekruid, sout en varsgemaalde peper na smaak.
METODE:
Braai uie bietjie in knoffe. Voeg ander bestandele by en verhit terwyl roer tot suiker opgelos is. Prut oor lae hitte vir omtrent een uur of tot dik. Roeer gereeld, dit brand maklik aan. Bottel warm. Gebruik as pastasous of as basis op Pizzakorse. (Variasie : Vir Napolitaanse sous voeg gesnyde ontpitte olywe by. ) Geniet!!!
Ingestuur deur: Marilie van Druten