JALAPENO CHILLIE EN UIERINGE
1kg Jalapeno chillies, ringe gesny (ek haal driekwart van die pitte uit anders is die chillies baie HOT,
8 Uie,
2tl swartpeper korrels,
2tl mosterd korrels,
10 bay leaves,
2 koppies suiker,
1 koppie water, en
375ml wit asyn.
Kook saam:
suiker, asyn, water, mosterd korrels, peper korrels en bay leaves tot suiker opgelos is.
Voeg chillies en uie by en kook net tot chillies begin verkleur. Haal af van stoof en bottel warm.
Resep: Alet Leuchtenberger