KEI APPEL KONFYT
1kg kei apples
1/2 kop water
1kg wit suiker
Was vrugte en plaas in groot pan met water.
Verhit tot kookpunt en roer af en toe.
Voeg suiker by en hou aan roer
Sodra al die suiker opgelos is en die vrugte is sag, kan jy dit deur 'n growwe sif druk om pitte en skille te verwyder
Kook verder tot dit set in 'n piering
Bottel in gesteriliseerde flesse terwyl nog warm is.
Resep van: Subtropica
KEI APPEL JELLIE
Was die kei appels af en sit op stoof met net genoeg water om hulle te bedek.
Kook die kei appels tot sag en fyn.
Gooi deur n sif en vryf die moes deur tot net die pitte agterbly.
Gooi moes in 'n houer wat vooraf geweeg is
Vir elke Kg moes gebruik 'n Kg suiker. Daar is genoeg suurigheid in die appels so dit is nie nodig vir suurlemoensap nie.
Plaas suiker en moes in mikrogolf en mikrogolf tot 'n stywe jellieagtige tekstuur bereik is.
bottel in gesteriliseerde flesse. Ek het myne laat koud word en toe versëel