KERRIE EIERVRUG
Tersia Engels Rheeders Ellis
3 eiervrugte in blokkies gesny.
6 uie in wiggies gesny.
1 tamatie geskil en gekap.
4 kop suiker.
1 groenrissie gekap
750ml asyn.
30ml kerrie.
15ml borrie.
45ml maizena.
1 kop kookolie.
5 ml sout.
Le eiervrug in soutwater,
braai ui, tamatie en groenrissie saam.
Spoel eiervrug af, voeg by uiemengsel en braai tot sag.
Voeg res van bestandele by en kook tot sag.
Bottel warm.
Tersia Engels Rheeders Ellis
3 eiervrugte in blokkies gesny.
6 uie in wiggies gesny.
1 tamatie geskil en gekap.
4 kop suiker.
1 groenrissie gekap
750ml asyn.
30ml kerrie.
15ml borrie.
45ml maizena.
1 kop kookolie.
5 ml sout.
Le eiervrug in soutwater,
braai ui, tamatie en groenrissie saam.
Spoel eiervrug af, voeg by uiemengsel en braai tot sag.
Voeg res van bestandele by en kook tot sag.
Bottel warm.