KERRIE MARINADESOUS
Riana Visser
Kerriesous vir tjops, sosaties of hoender
2 Uie - braai in botter tot sag
Voeg by 2 koppies asyn en 2 koppies suiker.
6 - 8 teelepels kerrie
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 eetlepel blatjang
2 teelepels sout of na smaak
Kook nou alles saam op lae hitte vir so 15 min.
Maak sous dik deur 3 eetlepels maizena te meng met koue water.
Voeg by sous en kook weer vir 10 minute op lae hitte.
Plaas vleis in sous om te marineer.
Vries baie lekker.
*Ek het die sous netso gemaak en in chutneybottels gebere in yskas en gebruik oor enigiets waar kerrie nodig is, selfs in n rysslaai. Voeg net greenpepper by. Heerlik