KERRIE NOEDELSLAAI
Johannes de Bod
1kg Tamaties
1/2kg uie
1Pak Noedels
Groen, rooi en geel pepers
250ml Asyn
250ml Olie + 125ml vir pasta
500ml Suiker
20ml Sout
125ml Mayonnaise
2t Kerrie opsioneel
Kook tamaties, uie pepers, asyn, 250ml olie en 20ml sout saam vir 30 minute
Voeg gekookte noedels en mayo by en kook 5-10 minute
Bottel warm
Lewer ongeveer 10 botteltjies.
PASTASLAAI
Beulagh Lombard
1pak macaroni of pasta van jou keuse gekook nie pap nie
Kook die volgende sous
1k wit asyn
2k suiker
1k Kook olie
300ml tamatie sous
1ui fyn gekerf
1soet rissie fyn gekerf
30ml kerrie
Kook tot gaar
Voeg by 1klein blikkie perskestukkies,1blikkie pynappelstukkies
Voeg by gaar pasta roer goed en voeg 2koppies mayonaise by asook 1 koppie chutney roer goed en indien verkies kan n halwe koppie kondensmelk byvoeg word lekker kook die slaai kan op rak in donker plek bewaar word vir 6maande