KERRIE SPINASIE EN GROENBONE
Beulagh Lombard
1 kg spinasie fyngekerf
2 kg groenbone gekerf
1kg uie
'n paar gekerfte tamaties
2 dl sout
750ml asyn
2 1/2 (2 + half) k suiker
60 ml kerrie poeier
10 ml mosterd poeier
15 ml borrie
60 ml Maizena
1. Plaas g/bone, uie en sout in kastrol met ongeveer 1.5 liter kookwater. Kook vir 20min tot amper gaar.
2. Voeg Spinasie en tamaties by, en kook nog 20 min tot als gaar is. Dreineer
3. Kook asyn suiker kerrie mosterd en borrie saam vir ongeveer 2 min.
4. Maak maziena aan met water om pasta te maak. Gooi by mengsel (2) en kook 2 min
5. Gooi die mengsel by die boontjies en kook vir 5min.
6. Skep in gesteriliseerde flesse en laat afkoel.
7. Bewaar op koel droe plek.