KERRIE SULT
Elna Gouws Fourie
6 varkpote
2 beespense
4 skenkelbene
Kook tot sag in slowcookers.
HOU AL DIE SOUS - MOENIE WEGGOOI NIE.
Sny vleis baie fyn of maal.
12 uie fyngekap
4 Eetlepels Kerrie
1Eetlepel masala
2 telepels fyn gemmer
Halwe telepel naeltjies
1 hele bottel borrie
3 eetlepels bruinsuiker
Braai uie tot sag en glasig
Voeg al bg bestandele by en braai lekker
Sit nou die volgende by uie en kerrie mengsel
1 bottel druiweasyn
2 bottels chutney
Kook saam vir 5 minute
Gooi vleis by en vloeistof wat oorgebly het. Laat kook lekker.
KERRIESULT
4 Varkpote – skoon gemaak
1.5kg beesskenkel vleis
5 groot uie, gekap
400 ml asyn
30ml matige kerrie poeier
15 ml borrie
15ml sout of na smaak
2ml peper
Plaas die pote en skenkel vleis in n groot diep kastrol met n dik boom. Voeg die res van die bestandele by asook genoeg water om die vleis mee te bedek. Sit die deksel op en kook totdat al die vleis van die bene val. Laat dit afkoel tot lou, verwyder al die bene. Maal al die vleis fyn en voeg by sous in kastrol. Voeg nog kookwater by as die sous te min is. Laat dit opkook en proe of daar genoeg sout en kerrie in is. Giet die mengsel in reghoekige of vierkantige bakke en plaas in die koelkas om te stol. Dit is na ‘n paar uur reg vir gebruik.
Bron: Foodlovers Recipes