KERRIE-TAMATIE KOOL
Nicoleen Richards
1 1/2 kg gekerfde kool
1 kg gekerfde uie
4 wortels- dun repies gesny
1 groot pynappel opgekap in blokkies
2 groenpepers opgesny in repies
Handvol groen boontjies
Handvol pitmielies
Kook in water tot net sag maar steeds krakerig
Dreineer
Sous
3 koppies wynasyn
3 koppies suiker
150 ml appelkooskonfyt
125 ml sweet chillie-sous
1 blikkie tamatie-pasta
2 teel kerriepoeier
7 ml borrie
10 ml sout
10 ml gemmer
100 ml mielieblom
2 koppies water
Kook sous tot suiker opgelos is - sonder mielieblom
Voeg die groente by en kook vir so 5 minute. Roer goed deur.
Maak mielieblom aan met bietjie van die vloeistof en roer by.
Laat dit gaar word voor jy dit bottel.
Heerlik op worsbroodjies of as slaai. Proe glad nie die kool nie
Jy kan al die groente uitlos en 'n pak hawain stirfry ingooi (ek het maar net die kostes in betekening gebring want stirfry is omtrent R40 'n pak toe gaan loer ek wat alles daarin is.