KERRIE UIE
Olga Wall
1 kg uie geskil.
250 ml Asyn.
250 ml Water.
80 ml Bruinsuiker.
10 ml Borrie.
10 ml matige Kerriepoeier.
Sout na smaak.
Laat prut al die bestanddele ongeveer 20 minute lank saam tot uie sag is. Wees versigtig sous brand maklik aan. Nog water kan bygevoeg word indien nodig. Skep die uie saam met die sous in warm gesterliseerde flesse en verseel dadelik. Kan dadelik geeet word maar is lekkerder na n paar dae gestaan het.
Foto. Marietjie Nel.

2kg uie,in ringe of gekerf
400ml fyn appelkooskonfyt.
400ml druiweasyn.
125ml suiker.
7ml kerrie poeier.
7ml borrie.
5ml sout.
Metode: Plaas die uie in n groot mengbak,moenie afwas nie vee net af.
Meng die appelkooskonfyt,asyn,suiker,kerriepoeier,borrie en sout.
Voeg by die uie en meng goed.
Bedek en laat oornag staan.
Roer weer goed en skep dan in skoon flesse en bere.
Bere in yskas n dag tevore en geniet dit saam met braaivleis dis heerlik.
Resep: Annemarie van Zyl