KERSIE VULSEL
Bestanddele
200 gram Kersies
50 gram Wit suiker
1 eetl Mielieblom
1 eetl Suurlemoensap
120 ml Water (verdeel)
Metode
Was en verwyder pitte van kersies
Plaas kersies in 'n pot met suiker, suurlemoensap en helfte van die water
Prut op lae tot med hitte tot suiker opgelos is
Meng die res van die water met die mielieblom in aparte houer
Voeg nou by die kersies
Hou aan kook tot dit dik en mooi glans het
Verwyder van hitte en plaas in fles.
Seël