KERSIES IN BRANDEWYN
500 g kersies, steeltjies verwyder,
1 klein stukkie pypkaneel,
250 g suiker,
125 ml water,
15 ml suurlemoensap
150 ml brandewyn.
Metode:
Was en droog die kersies af. pak in ‘n warm gesteriliseerde glasfles met pypkaneel. Meng die water, suiker en suurlemoensap in ‘n bak.
Mikrogolf 3 minute op volle krag en roer elke minuut. Mikrogolf 4 minute sonder om te roer. Laat effens afkoel en voeg brandewyn by. Giet oor kersies, verseël, plak etikette op en bewaar in ‘n donker plek. Hou minstens een maand voor gebruik. Sit kersies voor saam met ‘n skeppie roomys. Die vloeistof kan ook deurgegiet en as likeur gedrink word.
KERSIES INGELê IN RUM
1/3 kop rum
1 kop suiker
1 kop water
1 vanillaboontjie, in twee gesny en pitjies ge-oes
500g kersies
Verhit rum in klein pannetjie oor medium hitte tot kookpunt.
Steek die rum versigtig aan die brand met 'n laaaang vuurhoutjie.
Sodra die flamme weg is, verwyder die pan en voeg die suiker en water by.
Sit die vanillasaadjies in die pan en voeg die peule ook by.
Sit die pan terug op die hitte en prut tot die suiker opgelos is.
Verwyder van hitte en laat vir so halfuur staan.
Terwyl die stroop "rus" verwyder die pitte en stingels van die kersies.
Skep in twee flesse
Sit 'n halwe vanillapeul in elke fles en giet die stroop oor.
Seël die bottels en laat afkoel.
Kan tot 2 weke in yskas hou.
Bron: soupaddict