KFC SE KOOLSLAAI a la HENK
Henk Boshoff
1 Medium kopkool,fyn gerasper,
1 koppie wortels,fyngerasper,
driekwart koppie soetrissie[greenpepper] baie fyn gesny,
kwart koppie grasuie,fyn gesny,
45 ml suiker,
45 ml asyn,
5 ml mosterdpoeier,
2 ml selderysaad,
15 ml gerasperde peperwortel,
250 ml mayonaise
Meng alles.
Kan 'n week in yskas gebêre word.
Henk Boshoff
1 Medium kopkool,fyn gerasper,
1 koppie wortels,fyngerasper,
driekwart koppie soetrissie[greenpepper] baie fyn gesny,
kwart koppie grasuie,fyn gesny,
45 ml suiker,
45 ml asyn,
5 ml mosterdpoeier,
2 ml selderysaad,
15 ml gerasperde peperwortel,
250 ml mayonaise
Meng alles.
Kan 'n week in yskas gebêre word.