KNOFFEL KERRIE EIERS
12 eiers, gekook en afgedop
1 ui, dun skyfies gesny
1¼ kop gedistilleerde wit asyn
1 kop water
¼ kop wit suiker
12 knoffeltoontjies, geskil en dun gesny (opsioneel)
6-8 teel kerriepoeier
1 teel fyn rissievlokkies (opsioneel)
Plaas eiers in bottels.
Voeg asyn, water, suiker, knoffel, uie, kerriepoeier en rissievlokkies saam in 'n pot en kook vir 15 min.
Giet warm oor eiers, laat lugborrels uit en seël.
Laat ten minste vir 7 dae staan voor gebruik.