KOEMKWAT PIEKEL
Heidi Lenz
Dis seker die lekkerste piekel wat ek nog gemaak het.
Ek het 'n stroop gemaak van:
1.5 kg koemkwats, heel
2 koppies water
2 koppies witasyn
5 eetlepels Osman's Taj Mahal Pickle Masala
2/3 koppie (160 ml) suiker
3 eetlepels sout.
Bring tot kookpunt, voeg koemkwats heel by en bring weer vinnig tot kookpunt. Dit moenie lank kook nie, anders bars die vruggies. Bottel onmiddellik