KOMKOMMER BLATJANG
Nora Conradie
3 Jong engelse komkommers
2 Middelslag uie
500ml Water
250ml Wit asyn
15ml Wwit suiker
10ml Sout
5 Swart peperkorrels
2 Lourierblare
Metode:
Sny die komkommers oorlangs in kwarte op en sny die kwarte in dun skyfies op.
Hou eenkant.
Skil en snipper die uie.
Verhit dit saam met die res van die bestandele tot kookpunt en kook tot die uie sag is.
Voeg die komkommers by, verhit die mengsel tot kookpunt en kook vir 4 min.
Laat die blatjang afkoel voordat dit gebottel en verseël word
Bron onbekend.