KRUISEMENTJELLIE
1 bos vars kruisementblare, gewas
250 ml water
80 ml Safari druiwe asyn
50 ml suiker
2 ml sout
12.5 ml gelatien
185 ml gekapte kruisementblare
groen voedselkleursel
# Verhit die res van die gewaste kruisement saam met water, asyn,
suiker en sout tot kookpunt. Plaas deksel op en prut 5 minute.
Giet die sous deur n sif en gooi die blare weg.
Verhit vleoistof weer tot kookpunt, verwyder van hitte.
Strooi die gelatien oor warm vloeistof en roer tot opgelos.
Voeg die gekapte kruisementblare by die vloeistof en roer deur.
Voeg paar druppels groen voedselkleursel by tot jellie liggroen is.
Sit die kastrol in koue water en wanneer jellie dik word, roer dit deur
sodat die blare eweredig kan versprei.
Skep in klein flessies en verseel.
Resep: Naomi le Roux
Foto: Internet
Mint jellie:
Ina Murrish:
1 k wit asyn,
1 k suiker,
2 E gelatien,
half k water,
half t sout,
1 k mint blare gekap, n paar druppels groen kleursel.
Plaas helfte van asyn en al die suiker in n pot, verhit tot kookpunt.
Week gelatien in ander helfte van asyn en water tot sponserig.
Plaas saam met sout in die pot en roer tot opgelos.
Voeg kruisement by en kook 3 min.
Voeg kleursel by,
bottel warm.