KWEPER- EN APPELKONFYT
Brenda Litzke
Ek het die resep gehalveer en ook bietjie minder suiker gebruik.
2 Appels by gerasper en ek gooi altyd ‘n bietjie suurlemoensap by.
Gebruik minder suiker, pond vir pond is goed
1.2 kg geskilde gerasperde kwepers
2.5 kg suiker
500 ml kookwater
Skil en rasper kwepers voordat dit geweeg word. Meng suiker en water in pot, plaas op stoof en roer to suiker gesmelt is.
Voeg gerasperde vrugte by en roer goed.
Kook vinnig vir 30 min en roer dikwels, maar saggies sodat dit nie aanbrand nie. Ek bottel altyd warm.
Bron : Monique Els, Food Lovers Recipes