KWEPERBLATJANG - Chanel van Niekerk
500 g kwepers, in baie fyn stukkies gekap
2 groot uie, gekap
250 g pitlose rosyne
2 knoffelhuisies, fyngedruk
15 ml fyn koljander
15 ml growwe sout
500 ml bruin asyn
1 skerp rooi rissie, fyn gekap
15 ml fyn gemmer
375 ml bruin suiker
Meng al die bestanddele in 'n groot kastrol. Kook stadig tot mooi dik en donker van kleur ~ sowat 2 uur lank. Bottel in gesteriliseerde flesse. Bêre op 'n koel donker plek om ryp te word vir minstens 'n maand.