KWEPERBOTTER
Skil, deel en ontkern 3-4 groot kwepers en rasper of maal die kwarte.
Meet die hoeveelheid pulp af.
Voeg vir elke 250ml pulp 125ml water, 150g tot 200g witsuiker.2ml gerasperde lemoenskil of 1ml gerasperde suurlemoenskil by.
Kook mengsel oor matige hitte(roer deurentyd).
Of skep dit in n oondvaste glas of emaljebak en bak dit in n koel oond 150 C (roer af en toe).
Die botter is gereed wanneer smeerbaar dik is.
Skep die botter in droe,warm gesteriliseerde flesse en verseel dit dadelik.
Bewaar in koelkas na oopgemaak is.
Resep: Ben Rautenbach