KWEPERSUURTJIES
Skil,vierendeel en ontkern 1,5 kg kwepers(hou die skille,klokhuise en pitte) en sny die kwarte in 2 cm bree wiggies op.Laat dit in soutwater le.
Kook die skille,klokhuise en pitte in 1,5 liter water tot sag.
Syg dit deur en meet 450 ml filtraat af.
Dreineer die kweperwiggies,voeg dit by die filtraat en laat dit net goed deurkook(dit moenie te sag kook nie).
Dreineer die wiggies en hou 250 ml van die vloeistof.Verhit die vloeistof,675 g witsuiker,500 ml witasyn,4 stokkies pypkaneel en 15 heelnaeltjies stadig tot kookpunt(roer tot suiker opgelos het).
Kook die stroop 5 min lank.
Plaas die kweperwiggies in die kokendd stroop en kook dit oor matige hitte tot deurskynend en deurgekonfyt.
Bottel en verseel dit warm.
Bewaar dit op n koel,donker plek en laat minstens n maand lank verouder voor gebruik.
Resep: Ben Rautenbach