LEMMETJIE EN TAMATIEKONFYT
Maralize van Winsen
Ek het 3 bestandele gebruik.
Lemmetjie&tamatie konfyt
1 kg tamaties ( warm water oor gegooi skil af getrek)
Lemmetjie gesny met skil aan.
In blender gemeng.
+- 2 en n half koppies suiker.
Kook in pot oor lae hitte.
Hou maar dop roer af en toe.
Bottol & bere.
Geniet dus heerlik op rooster koek saam n braai.
Sommer so uit die kop uit gemaak smaak heerlik.
Groete
Bron: Foodlovers Recipes
FOTO: Maralize van Winsen