LEMOEN BLATJANG
Susan van der Westhuizen
5 groot lemoene
3 groot uie
30ml sout
3 groot suurappels
150g ontpitte dadels
500ml siderasyn
400g melassesuiker
15ml mosterdsaad
5ml gemaalde gemmer
2ml gemaalde kruienaaltjies
1ml rissiepoeier
Sny lemoene met skil en al op in kwarte, haal pitte uit en sny op in blokkies.
Sit in lae met uieringe met sout oor elke laag en laat staan oornag.
Giet pekel volgende oggend af.
Skil die appels, sny in kwarte op en dadels in stukkies op.
Voeg res van bestandele saam lemoenmengsel.
Kook matige hitte ongeveer uur totdat skilvan lemoen sag is en blatjang dik is.
Roer af en toe.
Bottel warm en verseel dadelik.