MADELEIN SE TAMATIE EN RISSIE BLATJANG
Ek gooi net bymekaar:
2 blikke tamatie puree
rissies na smaak
2 knoffelhuisies
2 gelyk eetl.
Kerrie
olyfolie
halwe koppie aromat
duim grootte gemmer
2 k asyn
1 koppie suiker na smaak
Maak fyn in voedsel verwerker kook vir so n halfuur as dit te dun is kan jy n teelepel maizena bygooi regtig lekker bottel warm.