MADELEIN SE TAMATIE EN UIE RELISH
Madelein van Rensburg
1 kg Tamaties
uie
knoffel
olyfolie
kerrie
chillie tamatie pasta
aromat
bietjie asyn
suiker
Gooi alles in n pot prut vir so n halfuur of langer gooi in gesterilliseerde bottels bottel warm
Madelein van Rensburg
1 kg Tamaties
uie
knoffel
olyfolie
kerrie
chillie tamatie pasta
aromat
bietjie asyn
suiker
Gooi alles in n pot prut vir so n halfuur of langer gooi in gesterilliseerde bottels bottel warm