MAKETAAN JELLIE
Ben Rautenbach -
Sny die vleis van die makataan op en ontpit dit.
Bedek die vleis met water en kook tot pulp.
Voeg net genoeg suurlemoensap by die pulp om dit smaaklik te maak
Syg die pulp deur en weeg die hoeveelheid filtraat af.
Gebruik 1 kg per 1 kg filtraat.
Verhit die suiker in die oond.
Verhit terselfdetyd die filtraat tot kookpunt en kook dit n kwartier lank.
Voeg die suiker by die filtraat(Roer dit tot opgelos is).
Syg deur en was kastrol.
Giet die filtraat in kastrol en kook dit matig vinnig tot n klein bietjie van die stroop jel wanneer dit in n koue piering verkoel word.
Skuim die jellie af,indien nodig.
Bottel en verseel dit warm.
Bron:
Mev Tulleken se makataanjellie
Uit Anette Human se boek:
Lekker vir Later Plus
Foto: Ben Rautenbach