MANGO KONFYT
(maak 1 bottel)
600g mango blokkies
100ml kookwater
375g suiker
1ml sout
15ml suurlemoen sap
2ml gepreseveerde gemmer
METODE:Blansjeer mango's in die kookwater vir 5 minute, voeg dan die res van die bestandele by en roer liggies. Prut liggies vir ongeveer 45 minute of tot verlangde dikte verkry is. Bottel in skoon flesse