MANGOSUURTJIES
Ben Rautenbach
Prik Klein groen mango's waarvan die pitte nog sag is met n sroonaald.
Weeg dit af en week oornag in n oplossing van 500 gr sout per 5 liter water.
Dreineer die vruggies die volgende oggend en spoel dit goed af.
Bedek die mango's met vars water en laat dit net op kook.
Dompel dit onmiddelik daarna in yswater en dreineer.
Pak dit in drove gesteriliseerde, flesse.
Gebruik vir elke 1kg mango'tjies 500 ml asyn ,400 gr witsuiker,2stukkies vars gemmer,1 stokkie kaneel en 2 kruienaeltjies.
Verhit alles saam tot kookpunt en vul die flesse met die mengsel.
Verseel dit dadelik.
Bron: Bottel en Bere deur Olga Wall