MAROELA KONFYT
3 kg maroelas (2.5 kg ryp en 500 gm groenerig)
Kneus maroelas en maak 'n snit so halfpad oor elkeen.
Sit in plastiese skottel.
Druk die pitte uit en gooi weg
Gebruik die pulp en skille om heerlike konfyt te kook.
Gebruik 1 k suiker vir elke 2 k vrugte
Verhit oor matige hitte en kook tot konfyt.
Baie lekker en mens het net die pitte weggegooi.