MAROKKAANSE INGELEGTE SUURLEMOENE
Cassie Jansen van Rensburg
Ongeveer 1 kg suurlemoene
75 g growwe sout
2t komynsaad
1e koljandersaad
10 kardomompeule
2-3 gekapte brandrissies (gedroogtes) meer as verkies
450g suiker
1k witdruiweasyn
1k suurlemoensap vars uitgedruk
Sny suurlemoene in netjiese dun skyfies, in drie of vier ewe groot skyfes
Versprei in emaljebak en strooi die sout eweredig oor
Bedek en laat oornag staan
Giet die volgende oggend die sap af
Giet sap in groot vlekvrye staalpot
Voeg al die ander bestanddele by behalwe suurlemoenstukke
Laat prut tot suiker opgelos is
Kook saggies vir 10 min
Sit intussen suurlemoene in skoon gesteriliseerde flesse
Vul elke bottel met die warm stroperige sap
Bere minstens 'n maand voor gebruik
Bere in yskas na dit oopgemaak is gebruik eetlepel of twee in souse stowe geregteroerbraai en maalvleis geregte of soutmarinades.
Bron: Tuinpaleis april 2009