AARBEIKONFYT IN DIE MIKROGOLF
Willemien Pool
500g Aarbeie
30ml Suurlemoensap
350g Suiker
Sny blare/stingels af van aarbeie en spoel af.
Plaas in bak wat jy in mikrogolf kan gebruik en sprinkel suurlemoensap oor.
Voeg suiker by.
Mikrogolf vir 7 min... Roer om
Plaas terug in mikrogolf vir 20 min Roer gereeld om.
Hou maar dop vir oorkook, as jou bak bietjie klein is, gebeur dit.
In geval van klein aarbeie, hou ek dit heel, die groot aarbeie sny ek middel deur, dis maar eie keuse Bottel warm