BABY MARROWS IN TAMATIESOUS SLAAI
Charmaine Timmerman
2 klein baby marrows in ringetjies of repies gesny
1 pakkie van 50g tamatiepasta
2e suiker
2e asyn
1e worcestersous
1/4 t mosterdpoeier
1/2t sout
1 klein ui, in halwe ringe gesny
Growwe swartpeper na smaak
1/2k water
Bring al die sousbestandele tot kookpunt terwyl roer.
Voeg nou die uie en so 2k babymarrows in ringetjies gesny by en prut 7min.
Ek het dit so warm gebottel maar gaan yskas toe en ek kan nie waarborg hoe lank dit sal hou nie, maar ek glo n geruime tydjie.