NARTJIE ATJAR
Johan Taljaard
Vir so 2,5 tot 3 kg nartjieskyfies het ek gebruik
750ml witasyn
250 ml suiker
3 eetl piekel masala
2 eetl methi masala
5 ml sout
7 ml maizena en vir die sterker weergawe so klompie rooirissies fyngesny.
Meng alles behalwe nartjies en bring tot kookpunt.
Voeg nartjies wat verkieslik uit yskas kom biki vir biki by sousmengsel en laat dit verhit tot sowat 80 grade.
Vul gesteriliseerde flessies met nartjies en vul flessies to 1cm van bo met warm sous.
Top op met sonneblomolie en verseel.
Ek wag nog vir finale proe na 3 tot 4 weke.
Ter wille van kleur het ek by die sterker weergawe 2 eetl gerookte paprika bygevoeg.
Geniet die heerlikheid om die natuur se wonders in n bottel te bewaar.