NARTJIE BLATJANG
Bestanddele
4 nartjies
1 appel
1/2 k asyn
1 1/2 k water
1 1/4 k suiker
2 kop vars cranberries
1/2 kop wit rosyntjies (sultanas)
1/2 teel gemmer
1/2 teel kaneel
1 eetl kerriepoeier
1/2 kop lemoen marmelade
1 teel fyn naeltjies of koljander
Skil nartjies, verwyder wit gedeeltes.
Sny skyfies in helfte en verwyder pitte.
Skil en kap appel fyn,
Sit alles in 'n pot en bring tot kookpunt op medium hitte of tot die regte tekstuur bereik is.
Laat afkoel en bottel.
Bron: cooks.com
Bestanddele
4 nartjies
1 appel
1/2 k asyn
1 1/2 k water
1 1/4 k suiker
2 kop vars cranberries
1/2 kop wit rosyntjies (sultanas)
1/2 teel gemmer
1/2 teel kaneel
1 eetl kerriepoeier
1/2 kop lemoen marmelade
1 teel fyn naeltjies of koljander
Skil nartjies, verwyder wit gedeeltes.
Sny skyfies in helfte en verwyder pitte.
Skil en kap appel fyn,
Sit alles in 'n pot en bring tot kookpunt op medium hitte of tot die regte tekstuur bereik is.
Laat afkoel en bottel.
Bron: cooks.com