NARTJIE MARMELADE
Riekie Boshoff
Ek het clemintines gebruik.
Was die nartjies
Sny in kwarte en sit deur kerwer.
Vir elke 500 gr vrugte kerf 2 suurlemoene met pitte ook.
Bedek suurlemoene met water en hou eenkant.
Sit gekerfde nartjies in groot pot gooi toe onder water en kook sag.
Voeg dan suurlemoenwater by nartjies voor heeltemaal sag.
Doen n pektien toets.
As daar nie genoeg pektien by is nie, voeg bietjie water by suurlemoen snippers kook bietjie in mikrogolf gooi water of van die snippers by nartjie moes..
Meet dan die moes en gooi gelyke hoeveelheid suiker by.
Kook tot die regte dikte.
Ek kook dit tot dit so bloepbloep maak en die vrugte nie meer afsak nie.
Bottel warm, laat koud word en sit was of brandewyn papiertjie op.