PERSIMMON BLATJANG MET GROEN APPEL EN PYNAPPEL
Johan Lourens
12 persimmons
2 Pynappels
3 Groen appels
2 Teelepels Sout.
2 Teelepels Rooipepper
3 Teelepels Mosterdsaad
2.5 Teelepels Kerrie
1 Teelepel vars gerasperde gemmer
2 Kop wit suiker
2 Kop wit asyn
2 Groot Uie
Skil en sny vrugte klein blokkies.
Gooi alles in die pot en kook tot lekker dik.
Roer gereeld.
Dis baie lekker
Johan Lourens
12 persimmons
2 Pynappels
3 Groen appels
2 Teelepels Sout.
2 Teelepels Rooipepper
3 Teelepels Mosterdsaad
2.5 Teelepels Kerrie
1 Teelepel vars gerasperde gemmer
2 Kop wit suiker
2 Kop wit asyn
2 Groot Uie
Skil en sny vrugte klein blokkies.
Gooi alles in die pot en kook tot lekker dik.
Roer gereeld.
Dis baie lekker