PERSKES IN BRANDEWYNSTROOP
Annelicia Lamprecht
1 kg perskes (klaar geskil,opgesny en ontpit)
300 g suiker (300ml)
400 ml water
100 ml brandewyn
Maak die stroop en Roer tot suiker opgelos is en begin kook
As dit kook dan sit jy die perskes in die warm stroop. Dit moet nie kook nie.perskes moet nog ferm Voel as Jy dit prik
Bottel in warm bottels en gooi toe met stroop. Haal lug borrels uit met mes. Ek het waspapier bo-op gesit wat in brandewyn gedoop is
Bedien saam roomys of vla