PIEKEL AARTAPPELS
*My eie Verwerking Helena Kruger*
Klein Aartappeltjies
Mosterdsaad
Droë Dille
SOUS
2 k Asyn
1 k Suiker
1 k Water
1 t sout
2 Lourierblare
Paar swart peperkorrels
1 Groot Knoffelhuisie [fyn gekap]
METODE
Kook klein aartappeltjies sag maar nie pap nie [met skil aan] en dreineer [Voeg bietjie sout by as jy dit kook]
Maak en Kook jou sous vir so 3-5min.
Strooi bietjie dille en mosterdsaad onder in jou bottel
Voeg jou gedreineerde aartappels by jou sous en kook dit vir 5min.
Pak dit stewig in jou warm bottels en strooi die anderhelfte van jou kruie bo-op en gooi die warm sousie oor..Sorg dat daar geen lugborrels tussen jou aartappels is nie..Verseel baie goed en wag 2 weke voor jy dit oopmaak.