PIEKEL BEET
700gr Beet, skoongeskrop en in skywe gesny
4-5 Knoffelhuisies, geskil en in skyfies gesny
2 kop Water
1½ eetl Sout
3eetl Witwynasyn
Pak skywe beet en knoffel in 'n groot fles.
Vul met water en gooi dan weer die water af in 'n maatbeker.
Voeg die sout en asyn by die water en gooi die water terug in die fles.
Seël die fles en bêre in 'n koel donker plek.
Bron: Tydskrif (onbekend)