POMELO MARMELADE
Ben Rautenbach
Sny 3 groot pas ryp pomelo's in blokkies op(behou die pitte en sap).
Sny 3groot ferm Suurlemoene in skyfies op(behou die pitte en sap).
Meng die vrugtesap en 1,5 liter water.
Bind doe pitte in n stukkie moeselien of kaasdoek toe en vroeg by vrugtemengsel.
Bedek die houer en laat dir vrugte oornag week.
Giet doe mengsel die volgende dag in n groot,wye konfytkastrol en kook dit oor matige hitte tot pomelostukkies sag en die helfte van die vloeistof afgedamp is.
Verwyder for pitsakkie(gooi dot weg).
Meet hoeveelheid vrugte mengsel af.
Vroeg 200 gr witsuiker by vir elke 250 ml vrugtemengsel.
Verhit dit oor matige hitte tot kookpunt (roer tot die suiker opgelos het),
Kook dit +- 30minute vinnig tot dit jel as n klein bietjie van die marmelade in n koue piering getoets word.
Skuim die marmelade af,indien nodig.
Laat marmelade n paar minute afkoel.
Roer dit om die vrugte eweredig te versprei.
Bottel en verseel doe marmelade warm.
POMELO MARMELADE
Louisa Hollenbach
3 kg suiker;
3 lemoene;
2 suurlemoene;
3 pomelo's;
2,5 liter water.
1. Was vrugte, sny ongeskilde vrugte in die lengte deur.
2. Sny halwes in dun skywe en verwyder pitte.
3. Plaas skywe in in 'n bak, voeg water by en bedek. Laat oornag staan.
4. Plaas die volgende dag die vrugteskywe en water in 'n kastrol, verminder hitte en kook 30 minute lank met deksel op of totdat vrugteskil sag is.
5. Voeg die suiker by en roer oor lae hitte totdat suiker opgelos is.
6. Laat opkook, kook 40 minute lank onbedek of totdat die pieringtoets aantoon dit is gereed.
7. Giet in warm, gesteriliseerde bottels en verseël. Lewer sowat 3 liter konfyt.
Resep en foto: Louisa Hollenbach
PIENK POMELO MARMELADE
1 kg pomelo's
2 liter water.
1.5kg suiker.
4 eetlepels suurlemoensap.
Sny pomelos in helfte en verwyder pitte.
Voeg pitte in moeseliensakkie.
Druk sap uit en hou apart.
Snipper skil en vleis fyn week oornag saam met pitte en die water.
Prut tot sag.
Verwyder pitte en voeg suiker, pomelosap en suurlemoensap by.
Roer oor lae hitte tot suiker gesmelt het.
Kook vinnig tot setpunt bereik is.
Maak 1,5kg marmelade
Resep: Emmerentia Jordaan Chamberlain