POMELO BLATJANG
Ben Rautenbach
Die blatjang kan ingemaak en op spensrak gebere word,maar as jy nie vir die moeite lus is nie, bewaar in die koelkas.
1groot mango
2 knoffelhuisies
450 gr geelsuiker
125 ml witasyn
750 ml pomelo huisies sonder vliese.
150 gr rosyne
125 ml gemaalde uie
50 gr dennepitte
30 ml fyngesnyde gemmerkonfyt
5 ml sout
2 ml rooirissiesous
Skil die mango en sny die vleis in stukkies van die pit af.
Skil die knoffel en sny fyn op.
Verhit suiker en asyn stadig tot kookpunt (roer to tot die suiker opgelos het).
Vroeg mangovleis,knoffel en die res van die bestandele by en verhit tot kookpunt.
Verminder dadelik die hitter en prut die mengsel 1en half uur lank tot dink(roer af en toe).
Skep die warm blatjang tot 1 cm van die borand af in flesse en verseel dit,maar draai die metaalringe weer n halwe draai los.
Steriliseer die blatjang 5 minute inn waterbad by 100 grade C.
Haal dit uit en draai die metaalringe dadelik styf VA's.