PRUIMEDANTE- MET- SKOP
Naomi le Roux
’n Lekker geskenk vir ’n man of vrou.
250 g pruimedante (1 pak)
Paar stukkies lemoenskil
Paar pypkaneelstokkies
250 ml water
750 ml suiker (600 g)
Metode:
Vul n wyebek inmaakfles met pruimedante (wat nie geweek is nie.
Druk n paar kaneelstokkies en lemoenskil tussen die prumedante in.
STROOP:
Meng die water en suiker in ’n kastrol en laat 3 minute lank kook.
Laat effens afkoel... en giet dit oor die pruimedante in die fles,
sowat twee derdes vol. (Die oorskiet stroop kan tot later gebêre word.)
Vul die fles verder met brandewyn. Verseël en etiketeer.
Laat vir 14 dae staan om te trek.