PYNAPPEL KERRIEBONESLAAI
2 groot ryp pynappels blokkies gesny
3 uie fyn gesny
1 en n half koppie suiker
1 en n half koppie water
Kwart koppie asyn
1 t mosterdpoeier
kwart t Kerrie
1 tlepel sout
2 blikke of tuisgekookte fransebone (skuins gesnyde bone gedreineer
2 tlepels maizena
Verhit pynappel uie .suiker.water.asyn mosterd Kerrie borrie en sout stadig tot suiker gesmelt is. Laat 30 min Prut voeg bone by en kook goed deur verdik met maizena wat met bietjie water aangemaak is.kook goed deur bottel warm.
Jy kan die resep aanpas meer bone gebruik selfs enige Ander Groente byvoeg.bv. kool.wortels.beet.gemengde Groente. Nou het julle naweek werk.
Resep: Beulagh Lombard