PYNAPPELRINGE
Skil pynappels
Haal alle ogies uit
Sny in ringe
Haal middelste stronk uit (moenie weggooi)
STROOP
1 deel suiker
2 dele water
Kook tot die suiker opgelos is
Gooi kokende stroop oor die ringe en kook dan vir 30-40 min
Gooi die middelste stukkies ook by en laat dit sag kook
Bottel die ringe en die stronkies het haar kleinkids geëet.
Resep: Petro du Toit Kok