RAAP- EN BEETPIEKEL
6-7 klein tot medium vars rape
3 klein Bete
2 ½ teelepel growwe sout
1 warm groen soetrissie, in skywe gesny
3 tender selderystingels, gekap
1 koppie warm water
1 ½ koppie natuurlike asyn
Aanwysings:
Skil die rape en die beet en sny hulle 1.5cm dik.
Plaas snye in 'n groot bak en meng dit met die sout.
Laat sit vir 12uur.
Sit skywe saam met die water wat uitgekom het in die pot saam met die warm rissie en seldery
Voeg die warm water en asyn by.
As die vloeistof nie opvul tot bo nie, voeg meer asyn en water by.
Plaas die pot in 'n sonkolletjie in die huis, na 2 dae is die gepekelde raap gereed.
Bron: *Lekker Resepte vir die Jongergeslag