REFRAKTO METER
Haal die raaiwerk uit konfyt kook.
Ons almal ken die gevoel van "nog so bietjie kook?"
Te koop by winkels wat bye benodigdhede verkoop.
Meeste meters gaan net tot by 30. Kyk vir een wat tot by 90 kan meet.
Konfyt is perfek as hy 76 lees. Keer op keer.
Jy drup op die glasie van jou konfyt, en neem die lesing teen die lig. Dis al......
Oor en oor die moeite werd!
Wenk: Christine Pienaar