RETHA SE CHILLIESOUS
Retha Karsten
200g rooi chillies
1.5L wit asyn
6 knoffel stukke
125ml suiker
100g sout (dit is die regte hoeveelheid)
2blk tamatie-uie smoor
Sit als in voedselverwerker en kook vir 40-60 minute. Bottel en bêre